Christus Eerste
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 16, 2016
- 1 min read

“Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind
en deel te he aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood.” FIL. 3:10
Baie van God se diensknegte is so besig om vir Hom te werk, dat hulle nie tyd het om ‘n paar oomblikke alleen en in stilte by Hom deur te bring nie.
Comments