top of page

Dr. Chris Pitzer - Kruiedokter

  • Corne Liebenberg
  • Sep 17, 2016
  • 1 min read

Oorsig oor Iridologie

Ek nog gereeld mense wat die oogfoto stuur en dan vra waarom 'n ander analise ooreenstem met die wat hulle ontvang het Wie is so naif om te dink sy of haar oog is die enigste op die planeet wat die ontleding het ?Het mense nie dieselfde simptome met dieselfde siekte toestande nie ? Word die konvensionele dokter bevraagteken as hy dieselfde voorskrif gee vir die dieselfde simptome ?Daar is darem 7 BILJOEN mense op aarde: Iridologie (ook bekend as iridodiagnosis[1] of iridiagnosis[2]) is ‘n alternatiewe tegniek waarmee ‘n GESERTIFISEERDE IRIDOLOOG die patrone;kleure and karakter eienskappe analiseer;evalueer en darmee inligting versamel van die pasient se gesondheids toestand. Hierdie INLIGTING word dan teenoor IRIS KAARTE vergelyk waarvandaan die inligting en verslag weergegee kan word. Die IRIS KAARTE deel die iris Die gekleurde gedeelte van die oog op in ZONES wat ooreenstem met sekere dele van die liggaam. Die Iridoloog se verslag sluit in: die pasient se geneigdheid teenoor siekte toestande sowel as toestande wat die pasient reeds gehad het sowel as onderliggende aspekte Die verslae sal in baie opsigte ooreenstem wanneer die oogkonstitusies ooreenstem Net soos al die mense in ‘n hospital in die hartafdeling presies dieselfde simptome sal toon. Elkeen is NOG baie welkom om van hierdie GRATIS diens gebruik te maak en n oogfoto te stuur na althealth@mweb.co.za as jy nie alreeds het nie

Yorumlar


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page