Liefde is ‘n Herskeppende Krag
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 17, 2016
- 1 min read

“Ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie,
maar moet met die daad bewys word, end an in opregtheid.“ 1 JOH. 3:18
Wanneer jy in jou daaglikse lewe sy liefde begin beoefen,
vind jy uit dat dit nie ‘n vae, vroom begeerte is om goed te doen nie.
Dit beteken om sy liefde in elke lewensituasie uit te dra.
Commentaires