top of page

Melinda: Dag 17

  • Melinda du Plessis
  • Sep 18, 2016
  • 1 min read

Dag 17: Burgos - Rabé 14km

Veilig in Rabe! 14km... En net intyd vir die einde van die oesfees musiek!!! Mense dans die hele plek vol... Heel oulik! Glo darem net tot 22:00 vanaand, en hul vat siësta vanmiddag. Vandag met my verjaardag was 'n maklike stap. Dit was plat en nie te ver nie, maar steeds bibberkoud!

Ek het ook 'n heerlike stukkie verjaardagkoek geniet!

Het so gelag... Het geen idee hoeveel km nog oor is nie, Burgos was die 4de plek die week wat op n bord sê dis nog 530km Santiago toe... Nou vra ek jou.

Wil net voor ek vergeet vir ALMAL wat verkaardag geldjies gegee het baie dankie sê - ek het die kamer, badkamer en bed soooooooooooooooo baie geniet!!! Dankie

Baie dankie ook vir al die boodskappe vir my verjaardag! Ek is baie lief vir julle!! xx

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page