Werk aan Jou Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 18, 2016
- 1 min read

“Dit (die liefde) bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.” 1 KOR. 13:7
Ons moet tydig en ontydig werk aan die liefde. Hiertoe het God sy Heilige Gees
tot ons beskikking gestel om ons tot hulp te wees.
Comments