Die Liefde Het Vele Fasette
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 21, 2016
- 1 min read

“Geliefdes, ons moet mekaar liefhe, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God … want God is liefde.” 1 JOH. 4:7-8
Soos God, is die liefde onvernietigbaar en onselfsugtig. Die liefde is onbevrees. Wantroue verwoes ‘n verhouding, maar liefde skep vertroue en vreesloosheid.
Comments