Melinda: Dag 21
- Melinda du Plessis
- Sep 22, 2016
- 1 min read

Dag 21: HALFPAD!! VillalcĂ zac - Calzadilla 25km
eilig in ek dinkđ Calzadilla 25km. Vandag was n rowwe pad vir almal - kan nie sĂȘ hoekom nie. Die grootste deel daarvan was 17km amper reguit pad, eers teer en toe gruis. Min skadu die laaste 12km. Ekt dus vroeer gestop as beplan, maar het regtig nie kans gesien vir nog 6km na die vlgde dorp nie. Was nog nooit so bly om n albergue te sien nie. Skoon en netjies met heerlike beddens! Andersins is my gees hoog soos altyd. Vertel julle later van my uitdagende interessante gesprek met n man langs die pad.
Comentarios