Vertel Hom van Jou Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 22, 2016
- 1 min read

“Ek het U baie lief, HERE, my Sterkte.” PS. 18:2
Wanneer jy jou liefde onverskrokke uitspreek,
sal jy die vreugde ervaar wat alleen die teenwoordigheid
van die Meester kan meebring.
Commentaires