‘n Uitdaging aan Ons Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 23, 2016
- 1 min read

“Wie sy gebooie gehoorsaam, bly in God en God in hom.
Hieraan weet ons dat Hy is ons bly: Hy het ons sy Gees gegee.” 1 JOH. 3:24
Jy weet verseker – uit die Skrif en volgens die getuienis van baie van sy dissipels,
dat die Meester Homself gee aan hulle wat Hom liefhet en dien.
コメント