Liefde Kweek Begrip
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 24, 2016
- 1 min read

“En om Hom lief te he met jou hele hart en met jou hele denke en met al jou krag … is van meer belang as al die brandoffers en ander diere-offers.” MARK. 12:33
As die Gees van God in jou woon, sien jy nei alleen die tekortkominge van die oortreder nie, maar jy begryp ook wat hy kan word deur die verlossende krag en liefde van die inwonende Christus.
Comments