Die Wonderwerkende Christus
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 25, 2016
- 1 min read

“Sy moeder se toe vir die kelners: ‘Wat Hy ook al vir julle se, moet julle doen. ‘” JOH. 2:5
Gehoorsaamheid aan sy wil, soos geopenbaar in sy Woord, verseker ons dat
elke verhouding ‘n wonderwerk in sy liefdevolle hande kan word.
Comments