Die Wonder van God se Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 26, 2016
- 1 min read

“Aan God, die Vader van ons HERE Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid uitkoms gee.” 2 KOR. 1:3
Hy sal jou te alle tye en onder alle omstandighede onderskraag en jou deur
elke krisis dra met ewige arms. So wonderlik is die liefde van ons God!
Comments