Geestelike Armoede
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 27, 2016
- 1 min read

“Maar Jesus antwoord hom: ‘Daar staan geskrywe:
‘n Mens leef nie net van brood nie.” LUK. 4:4
Jy mag geestelik brandarm wees omdat jy geweier het om jouself onvoorwaardelik aan Christus oor te gee. Wees vasberade, deur die leding van die Heilige Gees,
om ‘n vole n ryk geestelike lewe te leef.
Comments