Openbaar Jou Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 28, 2016
- 1 min read

“… sodat die liefde wat U aan My bewys het,
in hulle hande kan wees en Ek ook in hulle.” JOH. 17:26
As jy daarop aanspraak maak dat die liefde van God in jou hart is, sal dit tot openbaring kom in jou woorde, gesindhede en gewilligheid om ander
deur sy Gees en in sy krag te dien.
Comments