Die Onsienlike Metgesel
- Sep 30, 2016
- 1 min read

“En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wereld.” MATT. 28:20
Om met die lewende Christus te praat voordat die stromloop van die dag begin, skep ‘n verhouding wat ‘n ongekende invloed sal he op jou gedagtes
en optrede deur die dag.























































Comments