Melinda: Dag 29
- Melinda du Plessis
- Sep 30, 2016
- 1 min read

Dag 29: Santa Catalina - Foncebadón 17km
Hallo! Veilig in Foncebadón 17km. Go uit! Heeldag stelselmatig op, maar die laaste 6 steil op in n losklippe padjie... Jô! My linkerhak was ek seker het nou n blaas, maar dis eerder soos n drukseer of seer eelt, verdik maar geen water kom uit nie, ekt tot 2mm die naald ingedruk.
Comments