Waarheen Hiervandaan?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 30, 2016
- 1 min read

“Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou ‘n stem hoor se:
‘Hier is die pad, loop hierlangs.’” JES. 30:21
Daar is situasies in ons lewe wanneer die stemme van mense ons
nie meer bereik nie. Maar God kan ons bereik.
Sy liefde se daar is ‘n uitweg uit elke probleemsituasie.
Comentários