Verseker van God se Leiding
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 1, 2016
- 1 min read

“Laat jou lewe aan die HERE oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.” PS. 37:5
Wanneer jy God se wil bo jou eie begeertes plaas, beoefen jy ‘n praktiese geloof. Gaan die lewe elke dag met hierdie soort geloof tegemoet.
Wees sensistief en gehoorsaam vir elke stap wat God verwag dat jy sal neem.
Comments