Geloof en Praktyk
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 2, 2016
- 1 min read

“Galileers, waarom staan julle so na die hemel en kyk?” HAND. 1:11
Die beste is bo! Die volmaakte die onmisbare is bo!
Maar daar is ook dinge hier benede wat aanspraak maak
op die toewyding van ons hart en die krag van ons hand.
Comentários