Geestelike Traagheid
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 3, 2016
- 1 min read

“Word wakker, jy wat slaap, en staan op uit die dood;
en Christus sal jou lewe verlig.” EF. 5:14
Dit vereis moed om te erken dat jou geloof ondoeltreffend is.
Deur die krag van die inwonende Gees van God word jy besiel tot ‘n lewende geloof.
Comments