Werk en Skep
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 4, 2016
- 1 min read

“Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed.” GEN. 1:31
Wanneer die mens God se arbeidsopdrag gehoorsaam,
ontstaan arbeidstrots en arbeidsvreugde.
Alle eerlike arbeid is veredelend.
Comments