“Vroomheid”
- Hy Verkwik My Siel - Solly Ozrovech
- Oct 6, 2016
- 1 min read

“In die land Us wad daar ‘n man net die naam Job.
Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy.” Job 1:1
Vroomheid is ‘n kwessie van die hart.
Dit beteken dat ons hart na bo leef en van bo leef.
Oor die hart kan niemand behalwe God oordeel nie.
Commentaires