Nie nou nie ... Later!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 7, 2016
- 1 min read

“En Jesus anwoord hom: ‘Wat Ek doen, begryp jy nie nou nie,
maar later sal jy dit verstaan.’” JOH. 13:7
God kan elke teespoed en raaisel in ons lewe ten goede laat meewerk. Hy kan ons droefheid in blydskap verander. Ons moet net enduit glo en vertrou.
Kommentare