Hou Moed
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 8, 2016
- 1 min read

“Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die HERE stel.” Ps. 31:25
Die diepste ervarings van die lwe word nie tydens oppervlakkige plesier beleef nie, maar in die uur van ons pynlikste droefheid.
Comentarios