Die Christen se Selfbeeld
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 9, 2016
- 1 min read

“Al sou ‘n leer teen my stelling inneem, sal ek nie bang word nie.” PS. 27:3 Die skatkamers van God staan wydoop vir hulle wat deur Jesus Christus
wil instap tot ‘n lewe van vrugbaarheid en oorwinning.
댓글