Melinda: Dag 38
- Melinda du Plessis
- Oct 8, 2016
- 1 min read

Dag 38: Palas de Rei - Boente 20km 47km om te gaan!!!
Hierdie twee wys Santiago is doei kant toe :-)

Veilig in Boente 20km! Nog net 47kmšš¢ Goeie dag op die pad gewees. Velle onder die groottone begin nou afklim... Die laag is seker nou op geloop haha. Wag nou vir my spaggetti en kaas, dan is dit voete in die lug. Het vergeet om my foon gister te laai so ek het net 2 fotos geneem vir julle...sorry!
Comments