Melinda: Dag 40
- Melinda du Plessis
- Oct 11, 2016
- 1 min read

Finale Dag 40: Santa Irene - Santiago De Compostela = 800km
Dit was my voorreg Beit Bracha Span en Pasiënte en Vrywilligers en Familie en Borge!! Mag God jul lei en bewaar in elke besluit en tree vorentoe!!
Vir die wat nog wil bydra - die rekening gaan oop bly - so as jy voel om maandeliks n R10, R100 of minder of meer of baie meer ;-) by te dra vir die behandeling van al die gestremde pasiënte wat nie kan betaal nie, laat God jul lei.
Hier is die details weer: Beit Bracha Camino Standard bank Takkode 051001 Rek 034813993
Comments