Sukses in Perspektief
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 10, 2016
- 1 min read

“In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan
en die ewige lewe as prys behaal.” 1 TIM 6:12
Sukses is om God eerste te plaas in jou lewe. As God die ereplek in jou lewe
kry en jy die lewe vanuit sy perspektief benader, sal sukses nie uitbly nie.
Comments