Die Glorie van Rypwording
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 11, 2016
- 1 min read

“Ouderdom is ‘n sierlike kroon; dit word bereik deur die wat reg lewe.” SPR. 16:31
God het bedoel dat ons lewe van begin tot einde mooi sal wees.
Hoe sierlik is die kroon wat die lewe dan op die hoof
van die rypgeworde Christen plaas!
Comments