Gebed Verlig Spanning
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 13, 2016
- 1 min read

“Tevergeef sat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite ‘n
bestaan te maak. Vir die wat Hy leifhet, gee die HERE dit in hulle slaap.” PS. 127:2
Tyd wat ‘n mens in gebed en meditasie deurbring, is nie ‘n luukse nie,
maar ‘n onomseilbare noodsaaklikheid.
Comentarios