Snoekkuite
- Claude Moller
- Oct 14, 2016
- 1 min read

Snoekkuite. Kaapse Kaviaar. Dis die "Eierderm" in buik. Bak in Eier&Meel-beslaggie vir 2 minute; Geniet met Sout, Peper en Mrs Balls.
BESLAG VIR SNOEKKUITE 250ml Meel 1t Sout 1 Eiergeel 15ml Olie 350ml Bier 1 Eierwit
Metode: Meng alles behalwe eierwit
Klop eierwit styf en vou in beslag
Doop jou snoekkuite daarin en diepbraai
Hierdie beslag werk heerlik vir ander vis en seekos ook
Comments