Medelye
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 16, 2016
- 1 min read

“Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle
was moeg en hulpeloos soos skape wat nie ‘n wagter het nie.” MATT. 9:36
Medelye en deernis was van die uitstaande kenmerke van
Jesus Christus se unike persoonlikheid.
Comments