Raak Ontslae van Jou Griewe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 17, 2016
- 1 min read

“’HERE, hoeveel keer moet ek my broer vergewe ... Selfs sewe keer?’ Jesus antwoord hom: ‘Ek se vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer.” MATT. 18:21-22
Dissiplineer jouself om hulle te vergewe deur wie jy ly. Daardeur sal jy griewe oorwin en gemoedsrus verkry.
Comentários