Wankelende Geloof
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 18, 2016
- 1 min read

“My genade is vir jou genoeg.
My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” 2 KOR 12:9
Die verstommende waarheid is dat, al voel jy ver weg van die Meester af,
Hy so naby aan jou is as ‘n gebed.
Comments