Jy is Nooit Alleen nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 19, 2016
- 1 min read

“Net ek alleen het oorgebly, en hulle soek my om my ook om die lewe te bring.” 1 KON. 19:10
Die beste teemiddel vir eensaamheid is die bewustheid van Christus se lewende teenwoordigheid. Dit is God se liefdesgawe aan jou persoonlik.
Comments