Wandel deur die Gees
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 20, 2016
- 1 min read

“Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word ... ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.” GAL. 5:16, 25
Die HERE gee ons sy Gees in sy volheid om ons elke dag, die hele dag lank, te lei.
Die suigkrag van die wereld is so geweldig dat ond ie leiding van die
Gees buite die kerk broodnodig het.
Commentaires