Bid en Werk
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 22, 2016
- 1 min read

“Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God,
dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.” MATT. 6:33
Spurgeon het gese: “Ons moet in die storm bid, maar moenie ophou roei nie!”Ons moet bid asof geen werk sal help nie en ons moet werk asof geen gebed sal help nie.
Comments