Getrou tot die Dood toe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 23, 2016
- 1 min read

“Bly getrou tot die dood toe, en Ek sal julle die lewe as kroon gee.” OP. 2:10
Getrouheid is een van die heel belangrikste Christelike deugde.
Niks kan die plek daarvan inneem nie en gebrek daaraan is ‘n
ernstige leemte in ons toerusting vir die lewe.
Comments