Uitgekies tot Vrugdra
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 24, 2016
- 1 min read

“Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra,
vrugte wat sal hou.” JOH. 15:16
Ons is uitgekies om in liefde te dien.
Sonder liefde kan ons nie ambassadeurs van die Bron van alle ware liefde wees nie. Liefde gee ons ‘n hartstog vir siele.
Comments