Die Monster agter die Tande
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 25, 2016
- 1 min read

“Sit ‘n wag voor my mond, HERE, hou tog wag oor wat ek se.” PS. 141:3
Ons het waarlik sy hulp nodig om ons tong te beheer.
Die Woord se dat ‘n mens wat sy tong kan beheer,
sterker is as ‘n man wat ‘n stad inneem.
Comments