Voetewassers
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 25, 2016
- 1 min read

“As Ek, wat julle HERE en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het,
behoort julle ook mekaar se voete te was.“ JOH. 13:14
Die episode van die voetewassing is deur Jesus gebruik as ‘n praktiese demonstrasie om alle hooghartige volgelinge die les van nederigheid en naastediens te leer.
Comentarios