Dissipelskap Vereis Dissipline
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 26, 2016
- 1 min read

“As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloen,
sy kruis dra en My volg.” MATT. 16:24
Om in die lewe te probeer om dissipline te vermy, is om die pad na
swakheid en ondoeltreffendheid te kies.
Comments