Fonteine in die Dorsland
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 28, 2016
- 1 min read

“Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na u tempel toe gaan. Vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur ‘n dorre laagte trek
en die vroee reens sy seeninge bring.” PS. 84:6-7
Jesus Christus maak ‘n einde aan alle dors en ons sal nooit sonder
sy troos deur die dorre laagtes hoef te trek nie.
Comments