Jubel selfs in Teenspoed
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 30, 2016
- 1 min read

“Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerdstok wees nie ... nogtans sal ek in die HERE jubel, sal ek juig in God my Redder.” HAB. 3:17 – 18
Wanneer jou lewe deur die genade van God en die bloed van Christus gereinig is,
sal jy ‘n opgewektheid van gees belewe wat jou God sal laat loof,
selfs in teenspoed en ramp.
Comments