Die Verantwoordelikheid van Leierskap
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Oct 31, 2016
- 1 min read

“Dit is ek wat gesondig het. Ja, ek het oortree. Wat het hierdie arme mense gedoen? Tree liewer op teen my en my familie.” 2 SAM 24:17
As jy in ‘n gesagsverhouding oor ander mense staan, beklee jy ‘n verantwoordelike en bevoorregte posisie. Pas daarom jou gesag regverdig toe.
Комментарии