Vreesloos die Toekoms Tegemoet
- Nov 1, 2016
- 1 min read

“Daarom kan ons met vertroue se: ‘Die HERE is my helper,
ek ken geen vrees nie: wat kan ‘n mens aan my doen?’” HEB. 13:6
Christus is die antwoord op al ons vrees omdat Hy die oordele van God weggeneem het. Gaan die toekoms vreesloos en met vertroue tegemoet, want God is deur sy Seun, Jesus Christus, in die toekoms.























































Comments