Gebroke, Gereinig, Gestuur
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 2, 2016
- 1 min read

“Ek het geantwoord: ‘Hier is ek!’” JES. 6:8
Ons moet met ons gehawende en deur sonde verskeurde lewes by God uitkom, sodat die Heilige Gees sy reinigingswerk kan doen en ons bekwame getuies
van sy liefde kan word.
Comments