God Het Dalk ‘n Beter Plan
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 4, 2016
- 1 min read

“My gedagtes is nie deur julle gedagtes nie, en julle optrede is nie soos Myne nie,'
se die HERE.” JES. 55:8
Onthou dat mislukking of teleurstelling moontlik God se metode is om jou pad te blokkeer, sodat Hy jou op ‘n beter pad kan lei.
Comentarios