Wat Is die Doel van die Lewe?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 5, 2016
- 1 min read

“My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het,
om sy werk te voltooi.” JOH. 4:34
Daar is geen groter doelwit in die lewe as om die wil van God te doen nie.
As jy hiervan afwyk, kies jy die tweede beste.
コメント