Die Genesende Krag van Blydskap
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 5, 2016
- 1 min read

“Met my hele hart wil ek die HERE loof ... “ PS. 111:1 Veroudering is gelukkig ‘n proses, nie iets wat ons skielik oorval nie. Met die regte ingesteldheid daarteenoor kan dit ‘n vreugdevolle tydperk van ons lewe word –
vol lof vir God!
Comments